Monday, August 25, 2008

Ontsteltenis

Die kollega besef sy is eintlik baie konserwatief. Dit is al wat die naar, hol kol kan verduidelik en die diepe teleurstelling.

2 comments:

arcadia said...

ek en jy albei, kollega. ek en jy albei.

Die Kollega said...

Die kollega het besef 'n mens kan meer as een keer jou onskuld verloor.