Monday, September 7, 2009

Donker gedagtes

Vanoggend terwyl ek werk toe ry het ek gewens 'n trok ry oor my kar. Ek het genoeg emosionele insig om hierdie as 'n negatiewe gedagte te kan identifiseer. Ek het egter nie genoeg emosionele energie om met hierdie negatiewe gedagte te deel nie.

1 comment:

Carolize Jansen said...

And if a ten ton truck crashes into us... what a heavenly way to die (There is a light that never goes out, The Smiths).
Op opbeurender noot, ek't hier uitgekom via voervier en ek is verras en verheug oor die vrolikheid en intelligensie van mense (vroue, raai ek) sowaar woonagtig in Pretoria.
Dis heerlike lente, nie waar nie.