Monday, September 21, 2009

Lamaria

Ek ly vandag aan lamaria. Dit is wanneer jou hele lyf lam word van uitputting, stress en 'n tekort aan slaap. Lamaria is altyd die ergste op 'n Maandag. Lamaria is nie 'n grap nie.

1 comment:

arcadia said...

lamaria! die beste cure vir lamaria is deurnag videos kyk en baie pizza eet.