Daar is baie nuwe dinge in die kollega se lewe:
- 'n Nuwe werk - baie opwindend, veral die salaris wat aansienlik meer is.
- 'n Nuwe blyplek - ook baie opwindend, maar die kollega sien net nie kans vir al die nuwe admin wat dit nou ook gaan bring nie. Hoekom is geen proses ooit eenvoudig nie?
- 'n Nuwe kar - wel, soort van, dit is te ingewikkeld om te verduidelik.
1 comment:
Jy geweet dat ek glad nie daai liedjie êrens kan kry om te hoor nie. Die laaste keer dat ek daai liedjie gehoor het was in St.5 in die skoolsaal.
Post a Comment